Pan_(dubbelsinnig)

Die term Pan kan verwys na:

  • Pan (mitologie), ’n god in die Griekse mitologie.
  • Pan (genus), die genus waartoe die sjimpansee en bonobo behoort.
  • Pan (krater), ’n krater op die planeet Jupiter se maan Amalthea.
  • Pan (maan), ’n maan van die planeet Saturnus.
  • Pan (geologie), ’n komvormige holte in die grond, soos ’n soutpan.
  • Pan, ’n plat, ronde kooktoestel.
  • Pan (1922 film), 'n Noorweegse film
  • Pan (1995 film), 'n Deense/Noorweegse/Duitse film
  • Pan (2015 film), 'n Amerikaanse film
  • Pan (tydskrif) ’n kuns-en-letterkundetydskrif.
  • Pan (roman), ’n roman deur Knut Hamsun.
  • Pan (opera), ’n opera deur Carl Venth.

Eksterne skakels