Perodua
| Perodua | |
| Tipe | |
|---|---|
| Gestig | 1993 |
| Hoofkantoor | Selangor, Maleisië |
| Industrie | Motorvervaardiger |
| Produkte | Motorvoertuie |
| Webwerf | perodua.com |
Perusahaan Otomobil Kedua Sendirian Berhad (Tweede Motorvoertuigvervaardiger Beperk), gewoonlik afgekort as Perodua, is Maleisië se tweede grootste motorvervaardiger, naas Proton.
Modelle
Produksievoertuie
- Perodua Myvi (2005–huidig, Maleisiese weergawe van die Daihatsu Sirion)
- Perodua Alza (2009–huidig)
- Perodua Axia (2014-huidig)
Historiese modelle
- Perodua Kancil (1994–2009, Maleisiese weergawe van die Daihatsu Ceria
- Perodua Rusa (1996–2003, Maleisiese weergawe van die Daihatsu Zebra
- Perodua Kembara (1998–2008, Maleisiese weergawe van die Daihatsu Taruna
- Perodua Kenari (2000–2008)
- Perodua Kelisa (2000–2007)
- Perodua Viva (2007–2014)
- Perodua Nautica (2007–2014) Maleisiese weergawe van die Daihatsu Terios
Eksterne skakels
- Perodua se Amptelike Korporatiewe Webwerf Geargiveer 23 Oktober 2013 op Wayback Machine
- Perodua Malaysia Onderdele Geargiveer 10 September 2015 op Wayback Machine
- Perodua Europa
- Perodua Singapoer