Quanzhou
Quanzhou 泉州 | |
|---|---|
Stad | |
Quanzhou soos gesien vanaf Berg Qingyuan | |
| Koördinate: 24°55′N 118°35′O / 24.917°N 118.583°O | |
| Land | |
| Provinsie | Fujian |
| Regering | |
| • Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Xu Gang |
| • Burgemeester | Zhu Ming |
| Oppervlak | |
| • Stad | 11 245 km2 (4 342 vk. myl) |
| • Stedelik | 868 km2 (335 vk. myl) |
| • Metro | 4 233 km2 (1 634 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Stad | 8 128 530 |
| • Digtheid | 720/km2 (1 900/vk. myl) |
| • Stedelik | 1 398 427 |
| • Stedelike digtheid | 1 600/km2 (4 200/vk. myl) |
| • Metro | 6 070 717 |
| • Metrodigtheid | 1 400/km2 (3 700/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 362000 |
| Skakelkodes | 595 |
| Webwerf | quanzhou.gov.cn |
Quanzhou (Chinees: 泉州) is 'n stad in die Chinese provinsie Fujian met 'n bevolking van 8 128 530 in 2010. Die stad is geleë aan die kus van die Suid-Chinese See in die suidooste van China. Quanzhou was tydens die Mongoolse Yuan-dinastie een van die belangrikste hawestede ter wêreld. Die stad is deur bekende reisigers soos Marco Polo en Ibn Battuta besoek. Die Emporium van die wêreld in Song-Yuan China is in 2021 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Quanzhou.- (en) Toerisme-inligting oor Quanzhou op Wikivoyage
- (zh) Amptelike webwerf Geargiveer 7 Julie 2021 op Wayback Machine
- (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy