In meetkunde is die radius of straalr van 'n sirkel, bol of silinder die afstand van 'n willekeurige punt op die rand van die sirkel (of bol, of silinder) tot sy middelpunt.
Die radius is die helfte van die diameter. Die omtrek van 'n sirkel kan met slegs die radius bepaal word: