Reno
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Deelstaat | |
| Administratiewe distrik (county) | Washoe |
| Koördinate | 39°31′N 119°49′W / 39.517°N 119.817°W |
| Oppervlak: | |
| - Totaal | 179,6 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 1 373 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2010) | 225 221 |
| - Bevolkingsdigtheid | 1 008,3/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 694 960 |
| Tydsone | PST (UTC -8) |
| - Somertyd | PDT (UTC -7) |
| Klimaat | |
| - Tipe | Semi-aride klimaat |
| - Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 22 °C |
| - Gem. temp. Januarie/Julie | 1,1 / 33,9 °C |
| - Gemiddelde jaarlikse neerslae | 185,4 mm |
| Burgemeester | Bob Cashell |
| Amptelike webwerf | reno.gov |
Reno is die derde grootse stad in die Amerikaanse deelstaat van Nevada. In 2010 het die stad 'n bevolking van 225 221 gehad.
Geografie
Reno is geleë in die weste van Nevada.


