Rhizophoraceae

Rhizophoraceae
Jong Rhizophora mangle
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Rhizophoraceae

R.Br. in Flinders
Genera
  • Anopyxis
  • Blepharistemma
  • Bruguiera
  • Carallia
  • Cassipourea
  • Ceriops
  • Comiphyton
  • Crossostylis
  • Gynotroches
  • Kandelia
  • Macarisia
  • Pellacalyx
  • Rhizophora
  • Sterigmapetalum

Rhizophoraceae is die wortelboom-familie wat hoort tot die orde Malpighiales. In Suid-Afrika is daar vier boomspesies uit drie verskillende genera en drie verskillende families wat met wortelboom-moerasse geassosieer word; die genera Ceriops, Rhizophora en Bruguiera in hierdié familie. Daar is 120 spesies wêreldwyd wat hoort tot die familie waarvan tien in Suider-Afrika voorkom en almal is bome.

Spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Sien ook

Bron

Verwysings