Robert Ley

Robert Ley (Duitse: [ˈlaɪ]; 15 Februarie 1890 - 25 Oktober 1945) was 'n Duitse politikus gedurende die Nazi-era wat van 1933 tot 1945 aan die leiding van die Duitse Arbeidsfront was. Hy het selfmoord gepleeg terwyl hy in Neurenberg verhoorafwagtend was vir oorlogsmisdade.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Robert Ley.