Roraima
| |||||
![]() | |||||
Sien ander Brasiliaanse deelstate | |||||
Land | ![]() | ||||
Hoofstad | Boa Vista | ||||
Grootste stad | Boa Vista | ||||
Oppervlakte | 224 298,98 km² | ||||
Bevolking - Totaal - Digtheid |
451 227 (2010) 2 inw./km² | ||||
Goewerneur | José de Anchieta Júnior | ||||
Visegoewerneur | Chico Rodrigues | ||||
MOI (2005) | 0,750 – middel | ||||
Tydsone | UTC-4 |
Roraima (Portugese uitspraak: [ʁoˈɾajmɐ]) is die ylbevolkste en mees noordelike van die 26 deelstate in Brasilië. Roraima se hoofstad en grootste stad, Boa Vista, het 'n bevolking van 266 901 in 2010 gehad.
Demografie
Etniese groepe in 2007
Etniese groep | Persent | Bevolking |
Bruin | 68,8% | 278 000 |
Wit | 20,0% | 81 000 |
Swart | 7,4% | 29 000 |
Ander | 3,8% | 15 000 |
Deelstate van Brasilië | ![]() |
---|---|
Distrito Federal |