Die Samara (Russies: Сама́ра) is ’n 594 km lange rivier in die Europese deel van Rusland. Die stad Samara is by die samevloei van die Wolga- en Samarariviere geleë.