Saransk
Saransk Саранск Саранош Саран ош | |
|---|---|
Stad | |
Die ligging van Mordowië in Rusland | |
| Koördinate: 54°11′N 45°11′O / 54.183°N 45.183°O | |
| Land | |
| Republiek | |
| Stigting | 1641 |
| Stadstatus | 1780 |
| Regering | |
| • Tipe | Stad-okroeg |
| • Burgemeester | Pjotr Toeltajef |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 383 km2 (148 vk. myl) |
| Hoogte | 160 m (520 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 318 841 |
| • Digtheid | 780/km2 (2 000/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+03:00 (MSK) |
| Webwerf | adm-saransk.ru |
Saransk (Russies: Сара́нск; Moksja: Саранош; Erzja: Саран ош) is die hoofstad van die Republiek van Mordowië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is in die opvanggebied van die Wolga-rivier geleë, by die samevloei van die Saranka- en die Insar-rivier, 630 km oos van Moskou. Die bevolking in 2018 was 318 841. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018.
Eksterne skakels
- (ru) Amptelike webtuiste
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Saransk.- (en) Toerisme-inligting oor Saransk op Wikivoyage
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia