Selim I
| Selim I | |
|---|---|
| Sultan van die Ottomaanse Ryk Kalief van Islam | |
| Volle naam | Yavuz Sultan Selim |
| Ottomaanse naam | سليم اوّل |
| Tydperk | 1512–1520 |
| Stadium | Groei van die Ottomaanse Ryk |
| Huis | Osman |
| Voorganger | Bajezid II |
| Opvolger | Süleyman I |
| Toegra | |
Selim I (Ottomaanse Turks: سليم اوّل, moderne Turks: I.Selim; 10 Oktober 1465/'66/'70 – 22 September 1520), ook bekend as Selim die Strenge, was van 1512 tot 1520 sultan van die Ottomaanse Ryk.[1] Hy was ook die eerste Ottomaanse sultan wat die titel kalief van Islam aangeneem het.
Hy het ’n groot deel van die Midde-Ooste verower en met sy dood in 1520 was die Ottomaanse Ryk byna 1 miljard akker groot (drie keer so groot as aan die begin van Selim se bewind).
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Selim I
- ↑ Yavuz Sultan Selim Biography Geargiveer 29 September 2007 op Wayback Machine URL besoek op 2007-09-16