Solms
| Kaart (Lahn-Dill-distrik) | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Deelstaat | |
| Koördinate | 50°32′N 8°24′E / 50.533°N 8.400°O |
| Stigting | Voor 788 |
| Stadstatus | 1978 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 34,05 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 144 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (30 Junie 2014) | 13 205[1] |
| - Bevolkingsdigtheid | 387,8/vk km |
| Tydsone | UTC +1 (MET) |
| - Somertyd | UTC +2 |
| Burgemeester | Frank Inderthal (SPD) |
| Amptelike Webwerf | www.solms.de |
Solms is 'n stad wes van Wetzlar in die administratiewe distrik Lahn-Dill van die deelstaat Hesse (Duitsland). Die bekende kameravervaardiger Leica Camera AG het sy hoofkwartier in die 1980's na Solms verskuif.
Die stamkasteel van die grawe- en vorstefamilie Solms met sy hoofdinastie Solms-Braunfels was in die huidige stadsdeel Burgsolms geleë, terwyl die tweede hoofdinastie, Solms-Hohensolms-Lich, in Lich gesetel was.

