Swartsnoek

Swartsnoek
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Thyrsitoides
Spesie:
T. marleyi
Binomiale naam
Thyrsitoides marleyi
(Fowler, 1929)

Die Swartsnoek (Thyrsitoides marleyi) is 'n vis wat in die Indo-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Algoabaai voorkom. Die volwasse vis is donkerbruin en die onvolwasse vis is silwerkleurig met 'n swart vlek voor op die dorsale vin. Die vis kan tot 1.5 m lank word. In Engels staan die vis bekend as die Blacksail snake mackerel.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel