Tarakan
|
Tarakan | |
|---|---|
| Kaart | Wapen |
|
| |
| Vlag | |
|
| |
| Land | |
| Administratiewe gewes | Oos-Kalimantan |
| Koördinate | 3 14 117 40 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 250,8 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 1 tot 10 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2011) | 239787 |
| - Bevolkingsdigtheid | 956/vk km |
| Tydsone | UTC +7 |
| - Somertyd | UTC +8 |
| Amptelike webwerf | http://www.tarakankota.go.id/ |
Tarakan is die derde grootste stad in die provinsie Oos-Kalimantan in Indonesië. Dit is ook die 17de rykste stad in Indonesië. Hierdie stad het 'n oppervlakte van 250,8 km² en het in 2010 'n bevolking van soveel as 239 787 mense gehad.


