Ternopil
Ternopil Тернопіль | |
|---|---|
Stad | |
'n Straattoneel in Ternopil | |
| Koördinate: 49°34′N 25°36′O / 49.567°N 25.600°O | |
| Land | |
| Oblast | Ternopil |
| Stigting | 1540 |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 72 km2 (28 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 218 641 |
| Webwerf | www.rada.te.ua |
Ternopil (Oekraïens: Тернопіль; Pools: Tarnopol) is 'n stad in westelike Oekraïne met ongeveer 218 duisend inwoners (2010). Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Ternopil-oblast. Ternopil is deur Jan Tarnowski in 1540 gestig.
Susterstede
Verwysings
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ternopil.- www.rada.te.ua - Ternopil se webwerf