Tool

Tool
Tool in 2006
Agtergrondinligting
OorsprongLos Angeles, Kalifornië, Verenigde State
GenresProgressiewe metal
Jare aktief1990–present
Webwerftoolband.com

Tool is 'n Amerikaanse musiekgroep vanaf Los Angeles, Kalifornië. Gestig in 1990, die groep behels tromspler Danny Carey, kitaarspeler Adam Jones, en sanger Maynard James Keenan.

Lede

Huidige lede

  • Maynard James Keenan – voorsang (1990–nou)
  • Adam Jones – kitaar (1990–nou)
  • Danny Carey – tromme (1990–nou)
  • Justin Chancellor – baskitaar (1995–nou)

Voormalige

  • Paul D'Amour – baskitaar (1990–1995)

Diskografie

  • 1993: Undertow
  • 1996: Ænima
  • 2001: Lateralus
  • 2006: 10,000 Days
  • 2019: Fear Inoculum

Sien ook

Eksterne skakels