Tulu
| Tulu ತುಳು | ||
|---|---|---|
| Gepraat in: | ||
| Gebied: | Suid-Asië | |
| Totale sprekers: | 1,7 miljoen[1] | |
| Taalfamilie: | Drawidies Suid Tulu-tale Tulu | |
| Skrifstelsel: | Kannada-skrif | |
| Amptelike status | ||
| Amptelike taal in: | geen | |
| Gereguleer deur: | geen | |
| Taalbedreigingstatus | ||
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | geen | |
| ISO 639-2: |
| |
| ISO 639-3: | tcy
| |
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||

Tulu (Tulu: ತುಳು ಭಾಷೆ Tuḷu bāse [ˈt̪uɭu ˈbɒːsæ]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat twee miljoen mense in die Indiese deelstaat van Karnataka gepraat word. Die geskrewe vorm van Tulu gebruik die Kannada-skrif.
Die bekendste moderne spreker van Tulu is die aktrise Aishwarya Rai, wat in Mangalore gebore is.
Verwysings
- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tulu" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2019. Besoek op 21 Desember 2015.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tulu.
