Wasabi
| Wasabi | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| Orde: | Brassicales
|
| Familie: | Brassicaceae
|
| Genus: | Eutrema
|
| Spesie: | E. japonicum
|
| Binomiale naam | |
| Eutrema japonicum Matsum.
| |
| Sinonieme | |
| |
Wasabi (Eutrema japonicum) is 'n plant in die kruisblomfamilie Brassicaceae, wat ook kool, peperwortel en mosterd insluit.[2]
Gebruike
Wasabi is 'n gewilde spesery van Japannese oorsprong en word of as 'n wortelstompie verkoop, wat baie fyn gerasper moet word voor gebruik, of as gedroogde poeier in massahoeveelhede.
Galery
-
Vars wasabiwortels
-
'n Wasabi-aanplanting op Japan se Nagano
-
Vars wasabiwortel word baie fyn gerasper voor gebruik.
-
Vars wasabiwortel, baie fyn gerasper
-
Wasabi in 'n buis
Verwysings
- ↑ https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:284345-1
- ↑ "Eutrema japonicum (Miq.) Koidz" (in Engels). The Plant List. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2019.