Witkoningvis
| Witkoningvis Pseudocaranx dentex | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Subfilum: | |
| Infrafilum: | |
| Superklas: | |
| Klas: | |
| Subklas: | |
| Infraklas: | |
| Superorde: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | Pseudocaranx
|
| Spesie: | P. dentex
|
| Binomiale naam | |
| Pseudocaranx dentex | |
Die witkoningvis (Pseudocaranx dentex) is 'n vis wat voorkom in die nie-tropiese gedeeltes van die Middellandse See, Atlantiese Oseaan, die Indies-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts vanaf Durban. In Engels staan die vis bekend as die White kingfish of White trevally.

Sien ook
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van visfamilies
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7