Worldline
| Worldline | |
| Tipe | Aandelemaatskappy |
|---|---|
| Gestig | 1974 |
| Hoofkantoor | Bezons, Frankryk |
| Sleutelpersone | Gilles Grapinet (hoof uitvoerende beampte) |
| Gebied bedien | Wêreldwyd |
| Produkte | Betaalterminale en handelaarsdienste, transaksieverwerking, mobiliteit en transaksionele webdienste |
| Inkomste | €2,3 miljard |
| Werknemers | 20 000 |
| Webwerf | fr.worldline.com |
Worldline is 'n Franse betalings- en transaksiedienstemaatskappy wat in 1974 gestig is.
Aan die einde van Oktober 2020 verwelkom Worldline Ingenico in sy span en skep 'n nuwe leier in wêreldwye betalingsdienste[1]. Deur kragte saam te snoer met Ingenico het Worldline 'n nuwe stap vorentoe geneem in sy projek: om banke, handelaars en in die algemeen die hele betalingsekosisteem die middele te bied om volhoubare en winsgewende ekonomiese groei te bewerkstellig.
Verwysings
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Worldline.