Wuxi
Wuxi 无锡 | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 31°34′00″N 120°18′00″O / 31.56667°N 120.30000°O | |
| Land | |
| Provinsie | Jiangsu |
| Regering | |
| • Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zhao JuanJun (赵建军) |
| • Burgemeester | Du XiaoGang (杜小刚) |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 4 787,61 km2 (1 848,51 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 6 372 624 |
| • Digtheid | 1 566/km2 (3 400/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 214000, 214200, 214400 |
| Skakelkodes | 510 |
| Webwerf | wuxi.gov.cn |
Wuxi (Chinees: 无锡) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 7 495 000 in 2024. Die stad is geleë net suid van die Yangtze, noord van die binnesee Tai Hu en oos van Shanghai aan die kus van die Oos-Chinese See in die ooste van China. Wuxi is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 3 000 jaar.