Yokosuka
Yokosuka (横須賀市 Yokosuka-shi?) is 'n stad in die Kanagawa Prefektuur, Japan.
Op Februarie 2024 was die stad se populasie 373,797 met 'n digtheid van 3,708 inwoners per vierkante km.[1] Die total area van die stad is 100.7 km² en dit is die 11ste bevolkte stad in die Groter Tokio-gebied en die 12de in die Kanto-streek. Die stad is die tuiste van die Verenigde State Yokosuka Vlootwerf.
Geografie

Yokosuka beslaan die grootste gedeelte van die Miura Skiereiland, aan die ooste is Tokiobaai en Sagmaibaai aan die weste.
Omliggende munisiplaiteite
- Hayama
- Kanazawa-ku, Yokohama
- Miura
- Zushi
Verwysings
- ↑ "Basic Resident Register registration population" (in Engels). Yokosuka City. Besoek op 21 Februarie 2018.[dooie skakel]