Yongdingmen
| Yongdingmen | ||
| Yongdingmen nadat dit herbou is. | ||
| Name (taalvariante) | ||
| Tradisionele Chinees | 永定門 | |
| Vereenvoudigde Chinees | 永定门 | |
| Pinyin | Yǒngdìngmén | |
Yongdingmen (letterlik "Yongding-poort") was die voorste poort in Beijing se ou buitenste stadsmuur. Dit is oorspronklik in 1553 tydens die Ming-dinastie gebou en in die 1950's platgeslaan om plek te maak vir die stad se nuwe padstelsel. Yongdingmen is in 2005 op die plek van die ou poort herbou.
Bronne
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Yongdingmen.