Yueyang
Yueyang 岳阳 | |
|---|---|
Stad | |
Die Dongting-meer in Yueyang. | |
| Koördinate: 29°22′00″N 113°26′00″O / 29.36667°N 113.43333°O | |
| Land | |
| Provinsie | Hunan |
| Stigting | 210 v.C. |
| Oppervlak | |
| • Stad | 5 751 km2 (14 896 vk. myl) |
| • Stedelik | 519 km2 (1 344 vk. myl) |
| • Metro | 117 km2 (304 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Stad | 5 477 911 |
| • Digtheid | 950/km2 (370/vk. myl) |
| • Stedelik | 571 670 |
| • Stedelike digtheid | 4 900/km2 (1 900/vk. myl) |
| • Metro | 977 036 |
| • Metrodigtheid | 1 900/km2 (730/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Webwerf | yueyang.gov.cn |
Yueyang (Chinees: 岳阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 5 477 911 in 2010. Die stad is in die suidooste van China, aan die Dongting-meer geleë.
Yueyang is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 3 000 jaar. Dit is tydens die tydperk van die drie koninkryke in 210 v.C. as Hanchang gestig. Die stad is veral bekend vir die Yueyang-toring en is ook daarna vernoem.
Galery
-
Die Dongting-brug
-
Die Yueyang-tempel
-
Die Yueyang-toring