Yulin
Yulin 玉林 | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 22°38′00″N 110°09′00″O / 22.63333°N 110.15000°O | |
| Land | |
| Outonome gebied | Guangxi |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 12 839 km2 (4 957 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 5 980 000 |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 537000 |
| Skakelkodes | 775 |
| Webwerf | yulin.gov.cn |
Yulin (Chinees: 玉林) is 'n stad in die Chinese outonome gebied Guangxi met 'n bevolking van 5 980 000 in 2004.
Die stad is in die suidooste van China, noord van die kus van die Suid-Chinese See, en wes van Hongkong en Macau geleë.