Zhanjiang
Zhanjiang 湛江 | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 21°12′00″N 110°24′00″O / 21.20000°N 110.40000°O | |
| Land | |
| Provinsie | Guangdong |
| Regering | |
| • Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Liu Xiaohua (刘小华) |
| • Burgemeester | Wang Zhongbing (王中丙) |
| Oppervlak | |
| • Stad | 12 490 km2 (4 820 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Stad | 6 993 304 |
| • Digtheid | 560/km2 (1 500/vk. myl) |
| • Metro | 1 400 685 |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 524000 |
| Skakelkodes | 759 |
| Webwerf | zhanjiang.gov.cn |
Zhanjiang (Chinees: 湛江) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 6 993 304 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See regoor die eiland Hainan geleë.
In 1898 het Franse troepe die stad beset en tot die Japannese verowering tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog in 1943 beheer. In 1946 is Zhanjiang weer aan China teruggegee en het sedertdien 'n ekonomiese groei ervaar.