Die Frankiese generaal Eunius Mummolus verslaan die Lombarde in Suid-Gallië.
Nadat die Langobarde en die Aware saam die Gepide vernietig het voer Alboin die Langobarde deur die Alpe die noordooste van Italië binne.[1]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
↑Hallenbeck, J. T. (1982). "Pavia and Rome: The Lombard Monarchy and the Papacy in the Eighth Century". Transactions of the American Philosophical Society. 72 (4): 1–186. doi:10.2307/1006429.