Die jaar 571 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 71ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
'n Groep Langobarde onder leiding van Zotto beset die stad Benevento in die suide van Italië en stig die hertogdom Benevento wat amper vyfhonderd jaar sal bestaan.[1]