Die jaar 671 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 71ste jaar van die 7de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Garibald -'n Ariaanse christen-volg sy pa Grimoald op as koning van dieLangobarde[1]
Die katolieke koning Perctarit wat in Engeland in ballingskap is, keer na Lombardye terug en verdryf sy neef Garibald van die Langobardiese troon.[1]