Ahlainen
Ahlainen | |
|---|---|
voormalige munisipaliteit | |
Skets van die kloktoring van Ahlainen se kerk | |
| Koördinate: 60°40′30″N 21°37′14″O / 60.67500°N 21.62056°O | |
| Land | |
| Streek | Satakunta |
| Stigting | ? |
| Samesmelting | 1972 |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 183,6 km2 (70,9 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 2 445[1] |
Ahlainen is 'n voormalige munisipaliteit in die provinsie van Satakunta, Finland.[2] Dit was geannekseer as deel van die stad Pori in 1972. Die bevolking van Ahlainen was 2 445 in 1971.[1]
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 Statistical Yearbook of Finland 1971 Statistiek Finland. Opgesoek 29 November 2013.
- ↑ http://www.maplandia.com/finland/lansi-suomi/satakunta/ahlainen/
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ahlainen.