Izmir
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Région (Admin. gewes) | Izmir |
| Département | |
| Koördinate | 38°25′N 27°09′O / 38.417°N 27.150°O |
| Stigting | 4de eeu v.C. |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 11 973 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 2 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2010) | 3 606 326 |
| - Bevolkingsdigtheid | 301/vk km |
| - Aire urbaine | 3 948 848 |
| Tydsone | UTC +2 |
| - Somertyd | UTC +3 |
| Burgemeester (2008-2014) | Aziz Kocaoğlu (CHP) |
| Amptelike webwerf | www.izmir.bel.tr |
Izmir (Turks: İzmir, Grieks: Smyrni Σμύρνη, Latyn: Smyrna) is die derde grootste stad ná Istanboel en die hoofstad Ankara in die weste van Turkye en het 'n bevolking van 3 606 326 in 2010 gehad. Die stad lê aan die Golf van Izmir en is die tweede grootste hawestad van Turkye. Izmir is tans die hoofstad van die Izmir-provinsie in Anatolië.


