Zhangzhou
Zhangzhou 漳州 | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 24°31′00″N 117°39′00″O / 24.51667°N 117.65000°O | |
| Land | |
| Provinsie | Foekien |
| Oppervlak | |
| • Stad | 12 888 km2 (4 976 vk. myl) |
| • Stedelik | 366 km2 (141 vk. myl) |
| • Metro | 3 257 km2 (1 258 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Stad | 4 809 983 |
| • Digtheid | 370/km2 (970/vk. myl) |
| • Stedelik | 596 165 |
| • Stedelike digtheid | 1 600/km2 (4 200/vk. myl) |
| • Metro | 4 984 482 |
| • Metrodigtheid | 1 500/km2 (4 000/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 363000 |
| Skakelkodes | 596 |
| Webwerf | zhangzhou.gov.cn |
Zhangzhou (Chinees: 漳州) is 'n stad in die Chinese provinsie Foekien met 'n bevolking van 4 809 983 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See geleë. Zhangzhou grens in die noordooste aan Xiamen (廈門) en Quanzhou (泉州) en in die noordweste aan Longyan.