Askham
Askham | |
|---|---|
Gehug | |
'n Koffie- en geskenkwinkel in Askham | |
| Koördinate: 26°58′53″S 20°46′52″O / 26.98139°S 20.78111°O | |
| Land | |
| Provinsie | Noord-Kaap |
| Distriksmunisipaliteit | ZF Mgcawu |
| Plaaslike Munisipaliteit | Dawid Kruiper |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 3,11 km2 (1,20 vk. myl) |
| Tydsone | UTC+2 (SAST) |
| Poskode | 8814 |
| Skakelkodes | 054 |
Askham is 200 km noord van Upington geleë, by die kruising van die R31-provinsiale pad en R360-streeksroete in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit van die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Ongelukkig was daar geen bevolkingstatistiek vir Askham beskikbaar na die Suid-Afrikaanse 2011-sensus nie.

