Karos
Karos | |
|---|---|
| Koördinate: 28°25′17″S 21°36′49″O / 28.42139°S 21.61361°O | |
| Land | |
| Provinsie | Noord-Kaap |
| Distrik | ZF Mgcawu |
| Munisipaliteit | Dawid Kruiper |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 0,80 km2 (0,31 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 1 249 |
| • Digtheid | 1 561/km2 (4 040/vk. myl) |
| Rasverdeling (2011) | |
| • Wit mense | 1.3% |
| • Indiërs/Asiërs | 2.7% |
| • Bruin mense | 91.0% |
| • Swart mense | 4.0% |
| • Ander | 1.0% |
| Taal (2011) | |
| • Afrikaans | 96.6% |
| • Tswana | 1.0% |
| • Ander | 2.4% |
Karos is 'n landelike nedersetting op die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is naby Upington en is in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf.[2]
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Karos". Sensus 2011.
- ↑ Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
