Louisvale
Louisvale | |
|---|---|
| Koördinate: 28°34′S 21°12′O / 28.567°S 21.200°O | |
| Land | |
| Provinsie | Noord-Kaap |
| Distrik | ZF Mgcawu |
| Munisipaliteit | Dawid Kruiper |
| Regering | |
| • Raadslid | Monica Kock |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 0,80 km2 (0,31 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 1 585 |
| • Digtheid | 1 981/km2 (5 130/vk. myl) |
| Rasverdeling (2011) | |
| • Wit mense | 0.9% |
| • Indiërs/Asiërs | 1.4% |
| • Bruin mense | 85.2% |
| • Swart mense | 7.6% |
| • Ander | 4.9% |
| Taal (2011) | |
| • Afrikaans | 92.9% |
| • Tswana | 2.7% |
| • Ander | 4.4% |
| Poskode (strate) | 8809 |
| Skakelkode | 054 |
Louisvale is 'n landelike nedersetting op die R359-streeksroete aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is naby Upington en is in die hart van die rosyn- en sultanabedryf.[2]
Sien ook
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Louisvale". Sensus 2011.
- ↑ Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
