Samarkand
| Kaart | Vlag |
| Wapen | |
| Land | |
| Provinsie | Samarkand |
| Koördinate | 39°39′N 66°58′O / 39.650°N 66.967°O |
| Stigting | 700 v.C. |
| Hoogte bo seevlak | 702 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2008) | 596 300 |
| - Metropolitaanse gebied | 708 000 |
| Tydsone | UTC +05:00 |
Samarkand (Oesbekies: Samarqand, Persies: سمرقند) is die tweede grootste stad van Oesbekistan na die hoofstad Tasjkent en die hoofstad van die Samarkand-Provinsie. Die stad het 'n bevolking van 596 300 in 2008 gehad. Samarkand, die kruispunt van kultuur, is in 2001 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Samarkand.- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy


