Chushu
| Lengtegraad | Termyn | Datum |
|---|---|---|
| Lente | ||
| 315° | Lichun | 4-5 Februarie |
| 330° | Yushui | 18-19 Februarie |
| 345° | Jingzhe | 5-6 Maart |
| 0° | Chunfen | 20-21 Maart |
| 15° | Qingming | 4-5 April |
| 30° | Guyu | 20-21 April |
| Somer | ||
| 45° | Lixia | 5-6 Mei |
| 60° | Xiaoman | 21-22 Mei |
| 75° | Mangzhong | 5-6 Junie |
| 90° | Xiazhi | 21-22 Junie |
| 105° | Xiaoshu | 7-8 Julie |
| 120° | Dashu | 22-23 Julie |
| Herfs | ||
| 135° | Liqiu | 7-8 Augustus |
| 150° | Chushu | 23-24 Augustus |
| 165° | Bailu | 7-8 September |
| 180° | Qiufen | 23-24 September |
| 195° | Hanlu | 8-9 Oktober |
| 210° | Shuangjiang | 23-24 Oktober |
| Winter | ||
| 225° | Lidong | 7-8 November |
| 240° | Xiaoxue | 22-23 November |
| 255° | Daxue | 7-8 Desember |
| 270° | Dongzhi | 21-22 Desember |
| 285° | Xiaohan | 5-6 Januarie |
| 300° | Dahan | 20-21 Januarie |
Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne.[1]
Grade van die
sontermyne
sontermyne
←
↓
→
↑
Chushu (tradisionele Chinees: 處暑; vereenvoudigde Chinees: 处暑; pinyin: chǔshǔ) of shosho (Japannees: 処暑) is die 14de sontermyn en die tyd wanneer die ergste somerhitte verby is. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 150° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 165° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op die lengtegraad 150° is.
Volgens die Gregoriaanse kalender begin dit gewoonlik omstreeks 23 Augustus[2] en eindig dit omstreeks 7 September.
Pentades
Elke sontermyn word in drie pentades verdeel. Die pentades van chushu is:
- Eerste pentade: Die arende aanbid die voëls (鷹乃祭鳥).
- Tweede pentade: Die Hemel en Aarde begin onttrek (天地始肅), ’n verwysing na die einde van die somer.
- Laaste pentade: Die graan word ryp (禾乃登).
Verwysings
- ↑ "24 Sekki". Glossary. National Astronomical Observatory of Japan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ Matsukawa, Mitsuharu. "24 Sekkis, or Twenty-Four Japanese Small Seasons" (in Engels). Nagoya University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2015. Besoek op 31 Augustus 2018.
Eksterne skakels
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
| Vorige termyn ← Liqiu (立秋) |
Chushu (處暑) | Volgende termyn Bailu (處暑) → |