Hanlu
| Lengtegraad | Termyn | Datum |
|---|---|---|
| Lente | ||
| 315° | Lichun | 4-5 Februarie |
| 330° | Yushui | 18-19 Februarie |
| 345° | Jingzhe | 5-6 Maart |
| 0° | Chunfen | 20-21 Maart |
| 15° | Qingming | 4-5 April |
| 30° | Guyu | 20-21 April |
| Somer | ||
| 45° | Lixia | 5-6 Mei |
| 60° | Xiaoman | 21-22 Mei |
| 75° | Mangzhong | 5-6 Junie |
| 90° | Xiazhi | 21-22 Junie |
| 105° | Xiaoshu | 7-8 Julie |
| 120° | Dashu | 22-23 Julie |
| Herfs | ||
| 135° | Liqiu | 7-8 Augustus |
| 150° | Chushu | 23-24 Augustus |
| 165° | Bailu | 7-8 September |
| 180° | Qiufen | 23-24 September |
| 195° | Hanlu | 8-9 Oktober |
| 210° | Shuangjiang | 23-24 Oktober |
| Winter | ||
| 225° | Lidong | 7-8 November |
| 240° | Xiaoxue | 22-23 November |
| 255° | Daxue | 7-8 Desember |
| 270° | Dongzhi | 21-22 Desember |
| 285° | Xiaohan | 5-6 Januarie |
| 300° | Dahan | 20-21 Januarie |
Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne.[1]
Grade van die
sontermyne
sontermyne
←
↓
→
↑
Hanlu (Chinees: 寒露; pinyin: hánlù) of kanro (Japannees: 寒露) is die 17de sontermyn en die tyd wanneer temperature begin daal. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 195° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 210° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op die lengtegraad 195° is.
Volgens die Gregoriaanse kalender begin dit gewoonlik omstreeks 8 Oktober[2] en eindig dit omstreeks 23 Oktober.
Pentades
Elke sontermyn word in drie pentades verdeel. Die pentades van hanlu is:
- Eerste pentade: Die gasteganse arriveer (鴻雁來賓); die ganse wat hul migrasie vroeër voltooi, word die "gasheerganse" genoem en dié wat later aankom die "gasteganse".
- Tweede pentade: Die swaeltjies gaan in die see in word mossels (雀入大水為蛤).
- Laaste pentade: Die krisante blom geel (菊有黃華); dis een van die min blomsoorte wat in die winter blom.
Verwysings
- ↑ "24 Sekki". Glossary. National Astronomical Observatory of Japan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ Matsukawa, Mitsuharu. "24 Sekkis, or Twenty-Four Japanese Small Seasons" (in Engels). Nagoya University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2015. Besoek op 31 Augustus 2018.
Eksterne skakels
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
| Vorige termyn ← Qiufen (秋分) |
Hanlu (寒露) | Volgende termyn Shuangjiang (霜降) → |