Shuangjiang
| Lengtegraad | Termyn | Datum |
|---|---|---|
| Lente | ||
| 315° | Lichun | 4-5 Februarie |
| 330° | Yushui | 18-19 Februarie |
| 345° | Jingzhe | 5-6 Maart |
| 0° | Chunfen | 20-21 Maart |
| 15° | Qingming | 4-5 April |
| 30° | Guyu | 20-21 April |
| Somer | ||
| 45° | Lixia | 5-6 Mei |
| 60° | Xiaoman | 21-22 Mei |
| 75° | Mangzhong | 5-6 Junie |
| 90° | Xiazhi | 21-22 Junie |
| 105° | Xiaoshu | 7-8 Julie |
| 120° | Dashu | 22-23 Julie |
| Herfs | ||
| 135° | Liqiu | 7-8 Augustus |
| 150° | Chushu | 23-24 Augustus |
| 165° | Bailu | 7-8 September |
| 180° | Qiufen | 23-24 September |
| 195° | Hanlu | 8-9 Oktober |
| 210° | Shuangjiang | 23-24 Oktober |
| Winter | ||
| 225° | Lidong | 7-8 November |
| 240° | Xiaoxue | 22-23 November |
| 255° | Daxue | 7-8 Desember |
| 270° | Dongzhi | 21-22 Desember |
| 285° | Xiaohan | 5-6 Januarie |
| 300° | Dahan | 20-21 Januarie |
Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne.[1]
Grade van die
sontermyne
sontermyne
←
↓
→
↑
Shuangjiang (Chinees: 霜降; pinyin: shuāngjiàng) of soko (Japannees: 霜降) is die 18de sontermyn en die laaste termyn van die herfs. Dit is die tyd wanneer dit begin ryp. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 210° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 225° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op die lengtegraad 210° is.
Volgens die Gregoriaanse kalender begin dit gewoonlik omstreeks 23 Oktober[2] en eindig dit omstreeks 7 November.
Pentades
Elke sontermyn word in drie pentades verdeel. Die pentades van shuangjiang is:
- Eerste pentade: Die jakkalse maak offerandes van diere (豺乃祭獸).
- Tweede pentade: Die plante word geel en verloor hul blare (草木黃落).
- Laaste pentade: Alle insekte begin hiberneer (蟄蟲咸俯).
Verwysings
- ↑ "24 Sekki". Glossary. National Astronomical Observatory of Japan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ Matsukawa, Mitsuharu. "24 Sekkis, or Twenty-Four Japanese Small Seasons" (in Engels). Nagoya University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2015. Besoek op 31 Augustus 2018.
Eksterne skakels
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
| Vorige termyn ← Hanlu (寒露) |
Shuangjiang (霜降) | Volgende termyn Lidong (立冬) → |