Guyu
| Lengtegraad | Termyn | Datum |
|---|---|---|
| Lente | ||
| 315° | Lichun | 4-5 Februarie |
| 330° | Yushui | 18-19 Februarie |
| 345° | Jingzhe | 5-6 Maart |
| 0° | Chunfen | 20-21 Maart |
| 15° | Qingming | 4-5 April |
| 30° | Guyu | 20-21 April |
| Somer | ||
| 45° | Lixia | 5-6 Mei |
| 60° | Xiaoman | 21-22 Mei |
| 75° | Mangzhong | 5-6 Junie |
| 90° | Xiazhi | 21-22 Junie |
| 105° | Xiaoshu | 7-8 Julie |
| 120° | Dashu | 22-23 Julie |
| Herfs | ||
| 135° | Liqiu | 7-8 Augustus |
| 150° | Chushu | 23-24 Augustus |
| 165° | Bailu | 7-8 September |
| 180° | Qiufen | 23-24 September |
| 195° | Hanlu | 8-9 Oktober |
| 210° | Shuangjiang | 23-24 Oktober |
| Winter | ||
| 225° | Lidong | 7-8 November |
| 240° | Xiaoxue | 22-23 November |
| 255° | Daxue | 7-8 Desember |
| 270° | Dongzhi | 21-22 Desember |
| 285° | Xiaohan | 5-6 Januarie |
| 300° | Dahan | 20-21 Januarie |
Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne.[1]
Grade van die
sontermyne
sontermyne
←
↓
→
↑
Guyu (tradisionele Chinees: 穀雨; vereenvoudigde Chinees: 谷雨; pinyin: gǔ yǔ) of kokuu (Japannees: 穀雨) is die sesde sontermyn en die tyd wanneer die lentereën begin val. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 30° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 45° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op die lengtegraad 30° is.
Volgens die Gregoriaanse kalender begin dit gewoonlik omstreeks 21 April[2] en eindig dit omstreeks 5 Mei.
Pentades
Elke sontermyn word in drie pentades verdeel. Die pentades van chingming is:
- China
- Eerste pentade: Die eendekroos begin uitloop (萍始生).[3]
- Tweede pentade: Die eendekroos begin uitloop (鳴鳩拂其羽).
- Laaste pentade: Die koekoek sit in die moerbeiboom (戴勝降于桑).[3]
- Japan
- Eerste pentade: Die biesies begin uitloop (葭始生; Ashi hajimete shōzu).[4]
- Tweede pentade: Die ryp eindig en ryssaailinge begin groei (霜止出苗; Shimo yamite nae izuru).[4]
- Laaste pentade: Die pinksterroos blom (牡丹華; Botan hanasaku).[4]
Verwysings
- ↑ "24 Sekki". Glossary. National Astronomical Observatory of Japan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ Matsukawa, Mitsuharu. "24 Sekkis, or Twenty-Four Japanese Small Seasons" (in Engels). Nagoya University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2015. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ 3,0 3,1 Kondō Heijō (近藤瓶城), red. (1901). 新加纂録類 (Shinka Sanrokurui). p. 110.
{cite book}:|work=ignored (hulp); Ongeldige|ref=harv(hulp) - ↑ 4,0 4,1 4,2 Fujisawa Morihiko (1961). 年中行事編 (Nenjū Gyōjihen). p. 103.
{cite book}:|work=ignored (hulp); Ongeldige|ref=harv(hulp)
Eksterne skakels
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
| Vorige termyn ← Qingming (清明) |
Guyu (穀雨) | Volgende termyn Lixia (立夏) → |